OUR LATEST PROJECTS

Nul Is Nie Niks Nie

Dankie Stefan Enslin vir julle ondersteuning ons sien baie uit !!! Die lang wag is verby! Nul is nie niks nie is amper te sien in ‘n teater naby jou. Druk hier en kyk na die lokprent Moenie uitmis nie – gaan kyk NUL IS NIE NIKS NIE vanaf 7 Julie! Redhead Productions & Faith … Continue reading “Nul Is Nie Niks Nie”

Vir Altyd

Hallo Johan en Lusinda Na twee jaar se droom, voorbereiding en harde werk is ons trots en dankbaar om te laat weet ons het die verfilming van VIR ALTYD veilig voltooi. Ons glo ons het ‘n ongelooflike film waarmee daar ‘n groot doel is. Dit alles sou natuurlik nie moontlik kon wees sonder julle hulp … Continue reading “Vir Altyd”

Modder & Bloed

Arenyeng Rentals in conjunction with DARK MATTER STUDIOS. Synopsis Set in the year 1901, this period epic follows Willem Morkel – a Boer and family man whose wife and son are murdered during the Anglo-Boer War. Captured as a prisoner of war, Willem must survive incarceration in the notorious St. Helena concentration camp and defeat … Continue reading “Modder & Bloed”

Radio Raps

Geagte Areyeng en Lucinda, Namens die Produksie span van ‘Jonathan Die Movie’, wil ons julle bedank vir die onvervangbare bydrae wat julle gelewer het tot die maak van hierdie film. Dit was ‘n ongelooflike ervaring wat nie moontlik sou wees sonder julle ondersteuning, bystand en geduld nie. Ons sal julle op hoogte van die film … Continue reading “Radio Raps”


LATEST NEWS

THE RECCE

Looking forward to this one. Areyeng Car and Truck Rentals supplied transport for “The Recce” Thank you Man Makes a Picture for your support.

DR begins filming new series Liberty

When Danish author Jakob Ejersbo died in 2008, at only 40 years old, he left behind a 1,600-page script, which became three novels, The Africa Trilogy: Exile, Liberty and Revolution, based on his own experiences when he lived with his family in Tanzania. Ejersbo had previously won Denmark’s top literary prize for Nordkraft (2002), which … Continue reading “DR begins filming new series Liberty”