jdm

Geagte Areyeng en Lucinda,

Namens die Produksie span van ‘Jonathan Die Movie’, wil ons julle bedank vir die onvervangbare bydrae wat julle gelewer het tot die maak van hierdie film. Dit was ‘n ongelooflike ervaring wat nie moontlik sou wees sonder julle ondersteuning, bystand en geduld nie.

Ons sal julle op hoogte van die film se vrystellingsdatum later hierdie jaar.

Met dankbaarheid,

Jonathan Die Movie Produksiespan